Katoen SA oor vooruitsigte in bedryf
[{“type”:”text”,”content”:”Hoewel die Suid-Afrikaanse katoenoes kleiner gaan wees as diu00e9 van die vorige seisoen, is die gehalte goed en is die internasionale pryse op historiese hou00eb vlakke, wat hou00ebr geldelike opbrengste vir katoenboere sal beteken. Drou00eblandopbrengste lyk ook beter as wat aanvanklik verwag is. Die huidige internasionale prysaanwysers is aansienlik hou00ebr as u0149 jaar gelede, maar die finale pryse aan boere hang af van die gehalte, hoeveelheid en die tyd en plek van lewering.nnEweredig verspreide reu00ebnval, veral gedurende die kritieke tydperke van oesvorming, asook genoeg hitte-eenhede gedurende die seisoen het bygedra tot die beter opbrengste en gehalte. Boere is steeds besig met oes, en sal na verwagting teen die einde van Augustus klaar geoes wees. Die pluismeulens is op skedule en ongeveer 60% van die oes is reeds gepluis.”,”position”:0,”id”:”IaGF4dWyy5b17d9a”}]