Hidrobreking bedreig SA se voedselsekerheid
[{“type”:”text”,”content”:”Hidrobreking sal u2019n vernietigende uitwerking hu00ea op die land se vermou00eb om voedsel te produseer. Daar is u2019n oorvloed van wetenskaplike navorsing wat daarop dui dat hidrobreking u2019n uiters ernstige risiko vir die omgewing inhou, veral vir waterhulpbronne. Dit word vererger deur ons beperkte kennis rakende die langtermyngevolge daarvan.nnHidrobreking vereis die gebruik van groot hoeveelhede water tydens verkenning sowel as produksie. Tydens verkenning en die produksie van petroleum word die water wat in die verskeie prosesse gebruik word, besmet deur chemikalieu00eb wat in die proses gebruik word. Dit skepu2019n aansienlike besoedelingsrisiko vir diepliggende en vlak ondergrondse waterbronne, asook oppervlakwaterbronne in die omliggende omgewing.nnSuid-Afrika het reeds uiterse waterskaarste. Die land staar u2019n 17%-watertekort in die gesig teen die jaar 2030, met u2019n geraamde belegging van R33 miljard per jaar wat oor die volgende 10 jaar benodig word om die dreigende tekort aan te spreek.nnTeoreties kan die Suid-Afrikaanse landbousektor tans voldoende voedsel aan die land en sy buurlande voorsien, maar die aanduidings is dat voedselproduksie in die kort- en mediumtermyn dramaties sal moet verhoog as gevolg van bevolkingsgroei.nnOmgewingsbeheer in Suid-Afrika, wat geu00efntegreerde waterhulpbronbestuur insluit, is uiters kommerwekkend. Die regering se prestasierekord van omgewingsbestuur van Suid-Afrika se water- en ander natuurlike hulpbronne oor al drie sfere heen is u2019n duidelike bewys dat die regering tot dusver versuim het om sy grondwetlike pligte in diu00e9 verband na te kom.nnDie verslag wat die Departement van Water en Sanitasie onlangs gepubliseer het, naamlik *National State of Water Report*, asook die regulasies, onderstreep hierdie punt soos volg: *u201cGovernmentu2019s regulation and management of waste disposal facilities has been shown to be wholly inadequate. This is in part due to the structural/institutional shared executive and legislative competence of provincial and local authorities in this regard.u201d*nnDie realiteit is dus dat Suid-Afrika nie u2019n uiters dorstige en besoedelende gasbedryf op land kan akkommodeer sonder om die landbousektor se vermou00eb om voldoende voedsel aan sy groeiende bevolking en buurlande te voorsien, te ondermyn nie.”,”position”:0,”id”:”GUoIHbM0I7qHCchH”}]