Groenlig vir lisensie-aansoeke
[{“type”:”text”,”content”:”Diu00e9 goedkeuring beteken dat dit nie meer vir voornemende aansoekers nodig is om ministeriu00eble goedkeuring te kry vir die afwyking van die IRP 2019 alvorens hulle aansoek by Nersa doen om u2018n lisensie te bekom nie. Dit is gunstig vir die landbousektor; boere kan nou hernubare energiebronne groter as 1MW installeer. Diu00e9 goedkeuring maak ook voorsiening vir die oordrag van elektrisiteit en bykomend tot regulatoriese en administratiewe blokkasies wat uit die weg geruim is, is daar u2018n geleentheid vir boere om in die vryemark oorskot elektrisiteit te verkoop.”,”position”:0,”id”:”rzLgaLyGfaDbYNep”}]