Erge weersomstandighede as ʼn nasionale ramp verklaar
[{“type”:”text”,”content”:”Die organisasie verwelkom terselfdertyd die onlangse reu00ebn wat u0149 einde gebring het aan die droogtetoestande wat die afgelope ses tot nege jaar die land teister. Hierdie toestande hou egter u0149 risiko in vir oeste en infrastruktuur. Padinfrastuktuur is van besondere belang en moet gepriotiseer word.nnDie nasionale rampklassifikasie maak voorsiening vir die nasionale uitvoerende gesag om die ramp ingevolge bestaande wetgewing en gebeurlikheidsreu00eblings te kou00f6rdineer en te bestuur. Ter versterking kan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, die Suid-Afrikaanse Polisiediens of enige ander orgaan van die staat gemobiliseer word om sodoende die ramp in samewerking met rampbestuurstrukture doeltreffend te bestuur.nnImpakstudies word reeds onderneem deur provinsiale rampbestuursentrums en die department van landbou om die skade te bepaal wat produsente gely het. Diu00e9 studies is noodsaaklik ten einde u0149 nasionale ramp te kan verklaar. Fondse sal nou binne die regeringsfeer geherprioritiseer word om die ramp aan te speek, insluitend die dringende herstel van padinfrastruktuur. nnVolgens verslae wat ontvang is, het produsente tot 100% oesverliese in sommige distrikte gely en, aangesien produsente aan die einde van die plantseisoen is, kan hulle nie heraanplantings doen nie. As gevolg van die stortreu00ebns het boere ook verliese gely in die vorm van rekord-hou00eb insetkoste soos onder meer kunsmis en brandstof. nnAgri SA neem deel aan die NDMC se *National Joint Flood Coordination Committee*-vergaderings, waar georganiseerde landbou die geleentheid het om die kritieke behoeftes van produsente aan te spreek en om nouer saam te werk met die regering aangaande die uitwerking wat rampe op produsente het. Agri SA is daartoe verbind om die NDMC te help met die skadebepaling asook versagting van die gevolge daarvan vir die landbousektor.”,”position”:0,”id”:”3y4XRNe3jtM4vLOQ”}]