Droogtes bly ’n groot knelpunt
[{“type”:”text”,”content”:”In Januarie 2023 het die grootste deel van die westelike binneland van die land, dele van KwaZulu-Natal, en Mpumalanga bo-normale reu00ebnval ontvang terwyl die res van die land normale tot onder-normale reu00ebnval gekry het. In die Noord-Kaap, Wes-Kaap en suidwestelike dele van die Oos-Kaap het sommige gebiede onder-normale reu00ebnval gekry.”,”position”:0,”id”:”DufRfkdL8ZgN3ewZ”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/944″,”position”:1,”id”:”y9FXB5Z9bIvmnfzf”},{“type”:”text”,”content”:”Gevolglik het Agri Wes-Kaap, Agri Oos-Kaap, en Agri Noord-Kaap in Februarie 2023 aansoek gedoen vir droogtehulp by die Agri SA Ramphulpstigting om veeboere in droogtegeteisterde distrikte by te staan. Tans benodig ongeveer 364 boere dringende hulp in diu00e9 provinsies.”,”position”:2,”id”:”44j1NBXI1CvqoRjf”}]