Droogte laat katoen seëvier
[{“type”:”text”,”content”:”Die toekoms van katoen bly blink. Diu00e9 industrie nader u2019n elf-jaar hoogtepunt. Dit ondanks die feit dat u2019n droogte in Amerika se plantgebiede die verwagting skep dat daar vanjaar laer voorrade sal wees u00e9n u2019n groter vraag na katoen. Die noordweste van Texas, wat rondom 40% van alle katoen in Amerika lewer, sukkel sedert Januarie al met lae reu00ebnval. Die styging in plaagdoderpryse kan ook lei tot u2019n kleiner oes per oppervlakte in die VSA.n nDie prys van katoen word regoor die wu00eareld afgelei vanaf die New York Features (NYF) en die Cotlook Indices; gevolglik het die omstandighede rondom die gewas in Amerika u2019n aansienlike impak op die basislynprys van die kommoditeit.nnOp plaaslike bodem is die vraag na katoen ook besig om te groei plaaslike handel streef om die meesterplan-doelwitte van 65% vir plaaslike verkryging te behaal voor 2030. Die leiers van die katoenindustrie in Suid-Afrika werk hard om positiewe verhoudings met handelaars te bou. En diu00e9 strategie blyk te werk u2013 handelaars is steeds beloof steeds om plaaslike katoen te gebruik.nnVolumes is egter steeds u2019n probleem. Met die kollig op volhoubaar-geproduseerde katoen om by te dra tot u2019n kleiner koolstofvoetspoor word u2019n rimpeleffek verwag op hou00ebr pryse aan handelaars en uiteindelik ook hou00ebr pryse vir die verbruiker.nnOesskattings toon op die oomblik dat katoen se oeste vanjaar 13% laer as die vorige seisoen gaan wees, met u2019n gerame oes van 68 000 pluisbale uit ongeveer 14 000 hektar wat na verwagting geplant sal word. nnOndanks die styging in pryse, het die oesskattings nog nie begin afneem vanaf die vorige seisoen nie. Boonop het produsente erge skade gely met hou00eb reu00ebnval en selfs hael.nnIn Noordwes het produsente byna helfte van hul oesskatting aan swaar reu00ebn afgestaan terwyl ander areas, insluitende die Noord-Kaap, deur haelskade getref is. In Limpopo en Mpumalanga gaan boere sedert Januarie vanjaar gebuk onder droogte, wat nou ook u2019n effek op hul oes het. Boere in Suid-Afrika hoop nou dat daar nie verdere skade sal wees nie en dat die reu00ebn tot goeie opbrengste sal bydra.nnIn die huidige seisoen word geraam tot opbrengste van saadkatoen onder besproeiing rondom 4 140 kg/ha sal draai teenoor die vorige seisoen se 4 515 kg/ha. Op drou00eb lande staan die gerame opbrengs op 1 500 kilogram per hektaar teenoor 1 468 kg/ha in die vorige seisoen.nnKatoen Suid-Afrika se prioriteit bly om boere toegang te gee tot nuwe saadtegnologie wat korter groeiperiodes sal meebring. Besprekings vind gereeld plaas met verskeie rolspelers in die industrie om diu00e9 proses effektief te bestuur. Die organisasie ondersoek ook verskeie geleenthede vir befondsing om by te dra tot die volgehoue lewering van u2019n volhoubare diens aan die industrie.”,”position”:0,”id”:”UUClqFY7yISYIuyH”}]