Dieselkortingskema weer op koers
[{“type”:”text”,”content”:”Die kortingskema is u2018n baie belangrike instrument wat daarop gemik is om verligting en ondersteuning op padverwante belastings aan sekere nie-padgebruikers te bied. Dit is veral belangrik vir diegene wat betrokke is by kwalifiserende primu00eare bedrywighede wat landbouproduksie betref. nnAgri SA se Ekonomie Sentrum van Uitnemendheid het, in samewerking met Graan SA, aan diu00e9 konsultasieproses deelgeneem en die belangrikheid van die behoud van die integriteit van die skema weereens beklemtoon. Daar is spesifiek gevra vir sekerheid dat die oorgang na die nuwe stelsel so glad moontlik sal verloop. nnEen sleutelontwikkeling in die nuwe stelsel is die voorstel vir die registrasie en skepping van u2018n dieselverbruikerprofiel, wat tipies sal werk soos SAID se e-liasseringstelsel (e-filing system). Dit is veral positief aangesien dit die doeltreffendheid van kommunikasie sal verbeter. Om onvoorsiene foute uit te skakel, is u2018n gefaseerde implementering van die nuwe stelsel aanbeveel, terwyl die huidige stelsel terselfdertyd in plek bly.”,”position”:0,”id”:”HLRlO1QIrEJedgEC”}]