Christo sê: In diens van ons land se boere
[{“type”:”text”,”content”:”Vanuit ‘n ekonomiese perspektief het ons land ‘n duur prys betaal. Volgens Statistieke SA het Suid-Afrika se BBP in die tweede kwartaal van 2020 met 17,1% gekrimp. Dit was die mees verwoestende ekonomiese insinking sedert 1994 en is voorafgegaan deur ekonomiese verval wat oor u2018n lang tydperk aankom. Streng inperkingsmaatreu00ebls het tot u2018n afname in verbruikers- en besigheidsinkomste, grootskaalse sluiting van sake-ondernemings, ernstige onderbrekings op die internasionale handelsterrein en grootskaalse werksverliese gelei. Die ekonomie het tot ‘n rekordlaagtepunt van 51% gedaal. Die bruto nasionale produk het vanaf R3,18 triljoen in die eerste kwartaal van 2020 tot R2,66 triljoen in die tweede kwartaal van 2020 afgeneem. Die geskatte belastinginkomste vir 2020/21 is R312,8 miljard minder as wat in die 2020-begrotingsoorsig voorsien is.”,”position”:0,”id”:”H0acfMiuAG5q7SeT”}]