Bek en klouseer in Kzn Terugslag vir Rooivleisbedryf
[{“type”:”text”,”content”:”Die rooivleisbedryf is 40% getransformeer en het enorme potensiaal vir inklusiewe groei. Die bedryf is hoogs mededingend in terme van die kwaliteit van die produk, terwyl pryse 30% onder die wu00eareldnorm is. Daar is u2018n realistiese potensiaal om beesvleisuitvoere van die huidige 5% na 20% van plaaslike produksie te groei. Die uitvoere van lewendige kleinvee vir slagdoeleindes het die potensiaal om tot soveel as 10% van produksie te groei.nnOm diu00e9 potensiaal te verwesenlik, word u2018n hou00eb dieresiektestatus en -beheer vereis. Suid-Afrika het sy bek-en-klouseer-vryesone status by die internasionale organisasie vir dieregesondheid, die OIE, onlangs op u2018n permanente basis verloor en die jongste uitbreking in KwaZulu-Natal is u2018n verdere terugslag. Dit sal Suid-Afrika ten minste vyf jaar neem om sy status te herwin, maar as uitvoere intussen gegroei wil word, moet die instansie gesien word as om vordering te maak met die proses van bek-en-klouseerbeheer.”,”position”:0,”id”:”JBw8lBPW0yP85DEn”}]