Hy het létterlik saam met die hanslammers grootgeword, vertel Pierre Ferreira, Bedryfshoof: Kultivarontwikkeling en Evaluasie by GWK. Van kindsbeen af, as ʼn tjokkertjie in die Vrystaatse vlaktes naby Luckhoff, het Pierre nog altyd met sy voete stewig in die landbou […]