Ná 35 jaar onder die leierskap van Gerhard Schutte groet die nasionale rooivleisprodusente-organisasie (RPO) komende Januarie ’n ware steunpilaar in die Suid-Afrikaanse landbou-omgewing. Terwyl die RPO ‘n veldtog loots om die organisasie se nuwe hoof te werf, kyk die bedryf […]