“Honey Pot” – so het Britse soldate tydens die Anglo-Boereoorlog na dié soet druifsoort aan die suidpunt van Afrika verwys. Dié naam het moontlik mettertyd tot “hanepoot” ontwikkel, lui een teorie. Maar dit was Jan van Riebeeck self wat die […]
0
175 Views