In 2021 en 2022 het drie instansies in die privaatsektor kragte saamgespan om ’n reeks gesagvolle klimaatstudies oor Suid-Afrika te voltooi. Hul navorsing identifiseer nege feite oor SA landbou wat relevant is tot die bestuur van koolstofvrystellings in dié sektor. […]