Landzicht is nie net bekend vir sy uitstekende soetwyne nie, maar ook vir sy staatmaker witwyne soos Chenin Blanc. Bekostigbaar en veelsydig – ʼn mens kan beslis nie verkeerd gaan met ʼn jong, vrugtige Chenin Blanc nie. Terwyl Sauvignon Blanc […]
0
229 Views