Wat ʼn mistroostige dag. Die wind waai erge stofwolke. Papiere en plastieksakke warrel die dorp vol. Ek sit in die straat en wag. Nêrens is goed op ʼn bakkie meer veilig nie. Jy pas dit op of jy gaan weer […]
0
217 Views