Garsprodusente in die Vaalharts-skema is gedurende Oktober met waardevolle inligting tydens ʼn boeredag bemagtig. Industrie-belangstellendes en produsente het ʼn oesoorsig na afloop van die vorige seisoen ontvang. Die komende seisoen se vooruitskattings is ook voorspel, terwyl talle kultivarproewe van nader […]
0
202 Views