Die 2022/23-seisoen was ʼn moeilike een vir baie van ons Noord-Kaapse pekanneutprodusente. Die totale opbrengste het oor die algemeen met ʼn gemiddeld van ±40% afgeneem. Dit is saam met die bydrae van die jonger aanplantings wat steeds in produksie kom. […]
0
265 Views