Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel ʼn warm, droë winter oor die grootste gedeeltes van Suid-Afrika. Internasionale voorspellings lui dat die La Niña-weerpatroon begin vorm en dit sal moontlik weer na ʼn nat somer lei. Volgens die jongste Climate Watch, wat […]
0
343 Views