SONA 2023: Voedselsekerheid in die weegskaal sonder onmiddellike optrede teen Eskom
[{“type”:”text”,”content”:”Beurtkrag het tussen Januarie en September 2022 meer as verdubbel in vergelyking met dieselfde tydperk in 2021. As gevolg van hierdie katastrofe het die landbousektor meer as R23 miljard verloor gedurende die nege maande onder oorsig. Hierdie verlies kan in 2023 oorskry word, wat die volhoubaarheid van die sektor en die 800 000 werkgeleenthede wat dit bied, bedreig.nnGegewe die omvang van die bedreiging, het Agri SA u2019n skrywe gerig aan die Nasionale Rampbestuursentrum, waarin die verreikende implikasies van beurtkrag vir graan, vee, pluimvee, vrugte, groente, suiker, eetbare olies ensomeer uiteengesit word. Hierdie bedrywe staan sentraal in die vermou00eb van Suid-Afrika om sy mense te voed.nnHoewel beurtkrag nie oornag reggestel kan word nie, is daar kritieke korttermynmaatreu00ebls wat ingestel kan word om die impak daarvan op voedselsekerheid te versag.nnAgri SA doen dus u2019n beroep op president Ramaphosa om te verseker dat die volgende maatreu00ebls onmiddellik in plek gestel word:n1.tVerklaar die landbousektor en gepaardgaande waardeketting tot noodsaaklike dienste;n2.tDie landbousektor moet gedeeltelik vrygestel word van beurtkrag nu00e1 fase 4;n3.tMaak voorsiening vir hou00ebr kortings op diesel en petrol wat vir elektrisiteitsopwekking gebruik word;n4.tWysig die huidige tariefstruktuur om die koste van elektrisiteit tydens spitstye te verminder;n5.tHandel beurtkragskedules met behulp van u2019n plaaslike uitvoerbaarheidstudie (u2019n vlakbenadering kan gevolg word deur rooi, oranje en groen te gebruik om kritieke gebiede te identifiseer); enn6.tBrei vragbeperking* vinnig uit na alle landbougebiede wat daarvoor kwalifiseer.nnTensy hierdie maatreu00ebls geu00efmplementeer word, dreig u2019n katastrofe vir die land weens beurtkrag. Boerderybedrywighede sal ontwrig word aangesien toerusting beskadig word weens kragonderbrekings; die koste van voedselproduksie sal toeneem namate boere gedwing word om teen spitspryse te besproei; en arbeidskoste sal styg weens onreu00eblmatige werksure gebaseer op beurtkragskedules. Terselfdertyd sal vleisprodusente nie water vir hul vee kan pomp of hul vee en pluimvee kan slag en verwerk nie. Landbouverwerking en kleinhandel sal ook daaronder ly namate verpakkings- en verkoelingsbedrywighede misluk. Die gevolg hiervan vir voedselbekostigbaarheid en beskikbaarheid sal verwoestend wees.nnAgri SA, sy lede, sowel as waardekettingrolspelers werk reeds saam met u2019n verskeidenheid belanghebbendes om die volhoubaarheid daarvan te verseker sodat die bedryf kan voortgaan om Suid-Afrika te voed. Maar die regering moet sy rol speel en die omvang van die bedreiging vir die land erken as voedselsekerheid misluk. President Ramaphosa het die geleentheid om die poging te lei om oplossings te vind; hy moet dit die ou00eb kyk.nn**Vragbeperking is ‘n reu00ebling wat suksesvol deur Eskom met Bergrivierboere geloods word, waar boere, in ruil vir die verlaging van hul elektrisiteitsverbruik wanneer Eskom hulle vra, nie beurtkrag kry nie.*”,”position”:0,”id”:”ktI1jwDkaaD4pRzV”}]