Minimumloonverhoging bedreiging vir voedsel- en werksekerheid
[{“type”:”text”,”content”:”Die toename is steeds u2019n tendens van bo-inflasieverhogings vir meer as u2019n dekade. Terwyl boere voorheen in u2019n posisie was om diu00e9 verhogings te absorbeer danksy die volgehoue groei in u2019n aantal landboubedrywe, is daardie tydperk nou verby. Die sektor staar uiterste teenwinde in die gesig, wat op hul eie voedselsekerheid in die komende jare bedreig.nnNieteenstaande die uitdagings wat die sektor die hoof moet bied, het Agri SA u2019n voorlegging gemaak en u2019n verbruikersprysindeks (VPI) minus 2%-verhoging in die nasionale minimumloon voorgestel. Hierdie voorstel erken die finansiu00eble druk op werkers in die inflasionu00eare omgewing, maar het ook aandag gegee aan die realiteit van boere se onvermou00eb om steeds bo-inflasie-verhogings te absorbeer. Dat die regering hierdie gebalanseerde posisie geu00efgnoreer het, is u2019n verpletterende slag, nie net vir die sektor nie, maar ook vir die verbruikers wat uiteindelik diu00e9 toename in hul voedselbesteding sal ervaar.nnAgri SA en sy lede is daartoe verbind om die land se voedselsekerheid te verseker. Om hierdie rede sal die organisasie voortgaan om met die regering in gesprek te tree oor die kritieke uitdagings wat die sektor in die gesig staar. Agri SA hoop dat daar in die toekoms op sy waarskuwings ag geslaan sal word, sodat boere, werkers en verbruikers nie die prys betaal vir beleid wat die volhoubaarheid van die sektor en die land se voedselsekerheid ondermyn nie.”,”position”:0,”id”:”XZuIwlXZQQWZrFQ8″}]